Tuisblad

Welkom

Die CAPA-Groep het onstaan uit die groei in Privaat Tersiêre onderwys en die groeiende behoefte in kwaliteit tersiêre onderrig
en verwante dienste. Die doelwit van CAPA en sy groepsmaatskappye en vennote se kliënte, is om 'n omvattende diens aan
studente en ouers te lewer.

CAPA se doelwit is om te groei in die verskeie programme wat aangebied word, asook oornames of die vestiging van nuwe kampussse.

Besoek Centurion Akademie se webwerf
Highveld Kampus
(012) 648 9700
Banklaan Kampus
(012) 663 6333
Somatologie Kampus
(012) 664 1406
Klerksdorp Kampus
(018) 464 4222
Bellville Kampus (021) 945 4187

E-pos: info@capagroup.co.za


Besoek  'Prestige Academy' se webwerf
Bellville Campus (021) 949 5036

Antares Capital (Edms) Bpk
h/a
CAPA Group